Welkom by FEEDGROW

"Farm in a Box!"

Kyk Hierna!

Welkom by FEEDGROW

FEEDGROW is die trotse markleier in Hidroponika, en waarborg te lewer op:

  • Konstante volhoubare voerbron
  • Baie lae elektrisiteits en waterverbruik
  • Voer 300 skaap of 60 bees per dag
  • Uitstekende resultate in die wildbedryf
  • Merkwaardige verhoging in produksie by melkboere met verlaagde voerkoste
  • Gepatenteerde tegnologie met swamvrye produksie
  • Onafhanklike proewe met uitstekende resultate – GDT
  • Vrymoedige tevrede kliënt verwysings

Spesiaal ontwerp vir ekstreme Suid-Afrikaanse weersomstandighede


Hoë Kwaliteit Gewaarborgde Vakmanskap!

Soos Gesien Op!

Kontak ons Vandag

Vir verkope navrae kontak ons Bemarkingsafdeling vandag!

Ons is beskikbaar by die volgende:

Jan Jacobs : +27 83 227 7891

Mornay Ludeke : +27 82 743 3307

Kantoor Nommer : +27 51 412 6395

of Stuur ‘n Epos