FEEDGROW SONKRAG EENHEDE

FEEDGROW se nuwe 100% “off grid” mobiele sonkrag hidroponiese eenhede is gereed vir uitvoer na Nigeria. Hierdie eenhede sal help in droogte geteisterde gebiede in hierdie land.

Geen elektrisiteit benodig – hierdie FEEDGROW eenhede sal boerdery reg oor die wêreld verander deur boere in droogte geteisterde gebiede te help om vars voedingryke voedsel te produseer vir hul diere.