Gebruik die Produksie Sakrekenaar om die koste per KG wat deur die FEEDGROW sisteem geproduseer word, te bereken

1. Garssaad koste per ton = R 4000 per ton
2. Dus is die garssaad koste per KG = R 4.00 ( R4000 ÷ 1000 KG )
3. Sisteem gebruik 128 KG saad per dag
4. 128 KG x R 4.00 = R 512 / dag
5. 128 KG se saad groei tot 768 KG se groenvoer!
6. R 512 ÷ 600 KG = 0.66 sent per KG groenvoer
7. Die sisteem verbruik R 415 se elektrisiteit per maand
8. R 415 ÷ 31 DAE ÷ 768 KG per dag = 0,017 sent elektrisiteit per KG
9. Jou totale produksiekoste per KG = 0,66 sent (groenvoer ) + 0,017 sent (elektrisiteit) = 0,68 sent per kg